Tag Archives: hiking

Grade 12 Hike 2010

Graad 12:  Die meeste graad 12's het teen die baie steil (maar veilige) Platteklip Gorge roete (naby die kabelkarstasie) teen Tafelberg opgestap.  13 Matrieks het senuwees van staal gehad en die baie moeilike, maar ongelooflike mooi, indian vensterroete gestap.  die hele groep het mekaar op Tafelberg ontmoet waar hulle middagete geniet het.  almal het afbeweeg met die Platteklip Gorge roete.

Gr. 11 Hike 2010

Ons het in die Cecilia woud begin en met die Skeleton Gorge voetpad teen Tafelberg opgeloop.  Nadat ons middagete by die dam geniet het, het ons die berg verder verken en met die kasteelspoortroete afbeweeg tot ons uiteindelik in Kampsbaai geëindig het.

Gr. 9 Hike 2010

18/05/2010: Ons het in die Cecilia woud begin, tot by die De Villiers dam geloop waar ons middagete geniet het en daarna na Kirstenbosch botaniese tuine via die Nursery Ravine voetpad.

Gr. 10 Hike 2010

Graad 10 hike:  Ons het in die Cecilia woud begin en in die rigting van die Kirstenbosch botaniese tuine geloop.  daarna het ons die moeilike Skeleton Gorge roete aangedurf en toe afgestap met die jeep track

Gr. 8 Hike 2010

24/05/2010:  Leeukop