Tag Archives: Rugby

Interskole Rugby teen Labori

Onderwysers Interskole Parade

s4020686

Rugby teen Table View

Hier verdoel Ian Brand sy eie drie teen Table View wat ons 14-9 gewen het.

Hier verdoel Ian Brand sy eie drie teen Table View wat ons 14-9 gewen het.

Brackenfell Sportdag

Hier score Ian Brand teen Bernadino Heights (nogal oor). Ons het die wedstryd gewen maar jy sal die telling by Vivian moet kry. Die hokkie het gespeel teen President. Telling onbekend. Die eerste wedstryd was 0-0 gelykop, ook teen Bernadino Heights.